Land | Marokko |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Tangier-Tetouan |
Geleë in of aan waterliggaam | Atlantiese Oseaan |
Geografiese ligging | 35°48′2″N 5°54′22″W |
Kaap Spartel ((ar) رأس سبارطيل; (fr) Cap Spartel) is 'n gebergte in Marokko rondom 300 m bo seevlak by die ingang na die Straat van Gibraltar, 12 km Wes van Tangier. Onder die kaap is die Grotte van Hercules.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search